Die Heuwels Fantasties - NIE MÔRE NIE NOU (Liriek Video)

Die Heuwels Fantasties Video 1 years ago

Description

Stream nou oral : https://distrokid.com/hyperfollow/dieheuwelsfantasties/nie-mre-nie-nou

Soortvan oor dit
Soortvan op dit
Soortvan ook nie
Regtig meer hier nie

Soortvan geintriseerd
Soortvan geirriteerd
Soortvan nogsteeds
Net myself om te blameer

Ek wil nie hoor nie
Ek wil voel hoe dit voel
Ek's ongeduldig
Ek wil voel hoe dit voel
Gisteraand draai in my kop
Het jy iemand anders vas gehou?
Anyway
Ek moet jou sien

Nie môre nie nou
Nie môre nie nou
Nie môre nie nou

Soortvan geraamtes in my
Soortvan kas
Lê soortvan onder in my
Soortvan glas

Soortvan wange gloei
Soortvan neus wat bloei
Soortvan nogsteeds
Net myself om te blameer

Ek wil nie hoor nie
Ek wil voel hoe dit voel
Ek's ongeduldig
Ek wil voel hoe dit voel
Gisteraand draai in my kop
Het jy iemand anders vas gehou?
Anyway
Ek moet jou sien

Nie môre nie nou
Nie môre nie nou
Nie môre nie nou

Nie môre nie nou
Nie môre nie nou
Nie môre nie nou

Soortvan geinspireerd
Soortvan geafronteerd
Soortvan nogsteeds
Net myself om te blameer

Ek wil nie hoor nie
Ek wil voel hoe dit voel
Ek's ongeduldig
Ja ek wil voel hoe dit voel