Snotkop - Flippentjop (Official Lyric Video)

SnotkopVEVO Video 1 years ago

Descrizione

Official Lyric Video for "Flippentjop" by Snotkop. Download or stream here – https://selectmusiek.lnk.to/flippentjop

Follow Snotkop on Social Media:
Facebook - https://www.facebook.com/Snotkopofficial
Instagram - https://www.instagram.com/snotkop/
TikTok – www.tiktok.com/@snotkop_official

Lyric Video on behalf of Sony Music Entertainment (Pty) Ltd: Emil Paul

Jy is ‘n flippentjop
Maar jy bly steeds my beste pel
Paar skote saam gekoes
Deur goeie tye en deur hel
Maar al is jy vol verskonings
Laat ek jou nou vertel
Jy was altyd daar vir my
‘n Flippentjop, maar steeds my pel

Onthou jy sewe jaar gelede in Baberton se bar?
Ons moes maak dat ons daar wegkom in die dorp se brandweerwa
Onthou jy vêr in die Kalahari in Kakemas se kroeg?
Jy was braaf genoeg om in ‘n ander man se lande te ploeg

So, daar is een ding wat jy moet weet
Een ding wat jy moet weet

Jy is ‘n flippentjop
Maar jy bly steeds my beste pel
Paar skote saam gekoes
Deur goeie tye en deur hel
Maar al is jy vol verskonings
Laat ek jou nou vertel
Jy was altyd daar vir my
‘n Flippentjop maar steeds my pel
‘n Flippentjop
Ja, Flippentjop
My beste este pel

Onthou jy eerstejaar op Potch ja, jy het my gedare
Om kaalgat in die Calvyn fontein te gaan swem?
Onthou jy Janneman se troudag moes ek agter jou kyk?
Jy’t planne gehad en planne gemaak met die ma van die bruid

So, daar is een ding wat jy moet weet
Een ding wat jy moet weet

Jy is ‘n flippentjop
Maar jy bly steeds my beste pel
Paar skote saam gekoes
Deur goeie tye en deur hel
Maar al is jy vol verskonings
Laat ek jou nou vertel
Jy was altyd daar vir my
‘n Flippentjop maar steeds my pel
‘n Flippentjop
Ja, Flippentjop
My beste este pel

Jy kan sê wat jy wil ons bly broers my ou bul
En al kom daar weer troubles - ons maak hulle stil
En al ruk al die rieme - ons bly beste vriende
Maar jy moet een ding net nooit vergeet

Jy bly ‘n flippentjop
Maar jy bly steeds my beste pel
Paar skote saam gekoes
Deur goeie tye en deur hel
Maar al is jy vol verskonings
Laat ek jou nou vertel
Jy was altyd daar vir my
‘n Flippentjop maar steeds my pel

Jy is ‘n flippentjop
Maar jy bly steeds my beste pel
Paar skote saam gekoes
Deur goeie tye en deur hel
Maar al is jy vol verskonings
Laat ek jou nou vertel
Jy was altyd daar vir my
‘n Flippentjop maar steeds my pel
‘n Flippentjop
Ja, Flippentjop
Jy is my beste pel


Official Lyric Video video by Snotkop performing Flippentjop. (C) 2025 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

#Snotkop #Flippentjop